|
Die Lidmaate van hierdie Klub verbind die versameling van posstempels en
posseels met motieve uit de wereld van bye en byeboerderei. Die klub is
1989 ontstaan en het nou 38 lede. Vier keer in die jaar verskyn
rondskrywe met aktuele informasies oor nuwe stempels, FDCs en pooseels.
Hoogtepunt was die 15.Mai 1990 an ´n serie van 10 verskillende byepooseels van die swediese posdepartement uitgekom is. Daardie posseels wys op´n baie lekkere manier andele van die vandagse byeboerderei. [ toe die posseels ] Stel u/jy ook belang in die daardie opwindende motief-lydenskap ? Nog meer informasies kry jy per pos (in duits en engels) by
|
|
|
||
|
www.Bienenmarken.de © 2004-2008 by TAURACHSOFT
|
||